Woes-Nuus: seeninge

Titel: Vandag in Woorde: Tuin

Projek: Tuin

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 15 Jan 2013 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 0


Kiekies hanteer van hierdie week af ons “Vandag in Woorde” projek en sy skop af...




Titel: Vandag in Woorde & FORUM Kompetisie: KERSFEES

Projek: Kersfees

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 18 Dec 2012 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 0


Hierdie week se Vandag in Woorde tema is “Kersfees” en hier kan jy Kerskaartjie gedigte,...




Titel: Vandag in Woorde: Vakansie

Projek: Vakansie

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 11 Dec 2012 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 0


Hierdie tyd van die jaar kan mens maar nie anders as om in daai vakansie...




Titel: Vandag in Woorde: Spesiaal vir Jou

Projek: Spesiaal vir Jou

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 04 Dec 2012 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 0


Hierdie week se Vandag in Woorde tema is: Spesiaal vir Jou

Dis alweer byna die...




Titel: Vandag in Woorde: Gaste om my Tafel

Projek: Gaste om my Tafel

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 20 Nov 2012 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 0


Gestel jy kan kies, wie is die gaste wat jy die graagste om jou tafel...






Van ons ander lede

Skat van die Seerower

deur Rachelle du Bois

Dit is die jaar 1845. Twee jong vroue is op 'n belangrike sending per skip van Frankryk af na Engeland op pad. Een het ’n kosbare skat in haar besit wat veilig in Engeland besorg moet word. Dis egter nie so maklik nie, want hul skip, Du Vent, word deur twee Franse edelmanne onderskep in ’n poging om te keer dat die skat in Engeland beland, want dit is die eiendom van die Le Veque-familie. Die mans is vasbeslote om dit terug te neem na Chateau le Veque in Nantes, Frankryk. Sal die pragtige dames die sending suksesvol voltooi ten spyte van ʼn storm op see, ontvoering, misverstande, bedreigings en allerhande ander ontberings en noue ontkomings? Of gaan die twee Fransmanne sorg dat die skat terug besorg word waar dit hoort?



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar