Woes-Nuus: seeninge

Titel: WOESte kans vir WOESlede!

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 28 Aug 2012 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 0


KWV gee 1 kas Goue Medalje wenprodukte per dag in naamtrekkings weg vir die volgende...




Titel: Vandag in Woorde: Nuwe Projek: Wonder

Projek: Wonder

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 27 Aug 2012 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 0


Hierdie week se projek handel oor “wonder” en is deur die nimlike Brandewyntert voorgestel. In...




Titel: Nog meer voordele vir Premium+ lede

Weergawe: 2 | Datum gepubliseer: 21 Aug 2012 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 0


      Ons Premium+ lidmaatskap pakket teen R75 per maand bied baie voordele aan skrywers wat...




Titel: Vandag in Woorde: Nuwe Projek: Dans

Projek: Dans

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 13 Aug 2012 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 0


Ons nuwe projek handel oor dans, iets wat mens al doen vandat jy kan begin...




Titel: Vandag in Woorde: Nuwe Projek: Geluk

Projek: Geluk

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 03 Jul 2012 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 0


Ons nuwe projek gaan oor “Geluk” en wat jou gelukkig of ongelukkig maak. Hier onder...






Van ons ander lede

Lelani

deur Rachelle du Bois

Lelani Botha bestuur die eksklusiewe boetiek op die dorp. Sy is beeldskoon, stylvol en kunstig. Maar sy dra swaar aan ‘n geheim waarvan niemand weet nie. Tot hul botanis buurman Leon Postma haar eendag betrap in ‘n situasie wat sy nie langer kan wegsteek nie. Hy weet nou baie meer as wat enige ander mens van haar weet en sy verkwalik hom daarvoor. Hy het geen reg om te weet nie. Sy is pragtig, vurig en wantrouig. En sy is in Leon Postma se lyf, in sy kop en sy bloed. Hy sal vir haar ʼn brug oor die water bou wat haar na hom toe sal bring. Of so hoop hy. Maar Lelani bied hewig weerstand teen haar groeiende aangetrokkenheid tot Leon. Sal sy toegee aan die man wat soos ʼn koors in haar binneste kom intrek het? Sal sy uiteindelik die brug na hom toe oorsteek?



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar