Titel: Vandag in Woorde: Sê-goed
Projek: Sê-goed
Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 11 Jun 2013 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 0
Kiekies laat ons hierdie week 'n bietjie dink aan sê-goed, daardie snaakse dinge wat mens...
Titel: Vandag in Woorde: Uitdaging
Projek: Uitdaging
Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 04 Jun 2013 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 0
Kiekies daag ons hierdie week uit ....
Hierdie week het ons ’n vars idee vir...
Titel: VANDAG IN WOORDE: Skool
Projek: Skool
Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 08 Jan 2013 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 0
Dis weer sulke tyd! Môre begin die skool en wat lekkerder as om bietjie aan...
Titel: Vandag in Woorde: Idiome
Projek: Idiome
Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 22 Oct 2012 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 0
Hierdie week se Vandag in Woorde projek is deur Elvina voorgestel. Slim keuse, juis as...
Titel: Vandag in Woorde: Nuwe Projek: Mans
Projek: Mans
Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 10 Sep 2012 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 0
Hierdie week se tema handel oor daai (dier)bare, vreemde, onverstaanbare en onweerstaanbare spesie wat op...
Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae
deur Johan Botha
Hoe sê ‘n vyfjarige kind vir iemand groter as hy om hom nie te verkrag nie? Hoe reageer hy as hy sien hoe sy ma mishandel word deur ‘n dominerende vark van ‘n pa wat op drugs is? Wat gebeur met hom wanneer hy ouer word en probeer om by die samelewing in te pas, ‘n samelewing waar hy sukkel om met ouer mans te kommunikeer? Hoe probeer hy om sy eie identiteit te skep en ‘n beter mens van homself te maak? Dan word hy aangesê om sy pa te vergewe? Hoe? Waar sal alles eindig? Hierdie is sy lewensverklaring.