Woes-Nuus: spiritueel

Titel: Vandag in Woorde: Nuwe Projek: MUSIEK

Projek: Musiek

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 10 Jul 2012 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 0


Musiek is deel van ons lewe en al is ons nie self musikaal aangelê nie,...




Titel: Woes Woord & Wyn: 23 Maart 2012 (2)

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 10 Mar 2012 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 0


Die program begin nou sterk vorm aanneem en talle Woesters het reeds plek bespreek. ‘n...






Van ons ander lede

Die Lied van Lorelei

deur Rachelle du Bois

Mikrobioloog Talana de Waal keer na haar familie se sitrusplaas in die Laeveld terug om navorsing te doen. Sy bring haar vriendin en kollega, Dr Lerina Keyser saam. Alles gaan voor die wind tot haar kleinboet en sy vriend besluit hul ouer broers, Marius en Armand se liefdeslewe het 'n hupstoot nodig. Die misverstand wat volg het katastrofiese gevolge. Die vreeslike flater laat die wraak van die meisiekinders vlamvat. Tot die bye swyg en die swartvlieë hou op eiers lê . . .



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar