Woes-Nuus: sport

Titel: Vandag in Woorde: Onomatopeë

Projek: Onomatopeë

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 04 Nov 2014 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 0


Die tema vir Vandag in Woorde is hierdie week ‘ONOMATOPEE’. Of te wel ‘onomatopeë’, want...




Titel: Vandag in Woorde: Bêre-goed

Projek: Bêre-goed

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 02 Apr 2013 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 0


Kiekies loop lang paaie met haar gedagtes hierdie week. Weereens tower sy 'n heerlike onderwerp...




Titel: Vandag in Woorde: As ek ...

Projek: As ek ...

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 05 Mar 2013 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 0


Kiekies se tema vir die week is weereens 'n wenner ...

As ek ……


Die...




Titel: Vandag in Woorde: Leuens

Projek: Leuens

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 26 Feb 2013 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 0


Kiekies delf hierdie week diep in die waarheid in. Of nie ...



Hierdie week se...




Titel: VANDAG IN WOORDE: Skool

Projek: Skool

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 08 Jan 2013 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 0


Dis weer sulke tyd! Môre begin die skool en wat lekkerder as om bietjie aan...






Van ons ander lede

Kodeks

deur Nini Bennett

Nadat nini Bennett bekroon is as kortverhaalskrywer (RAU-Mardene Marais Prys) en as jeugverhaalskrywer (The International Room to Read Children's Book Competition), debuteer sy met 'n digbundel, Kodeks. Sy was een van die vyf debutante wat genooi is om die Versindaba-fees te Stellenbosch (2011) by te woon. Veral die literator Charles Malan het die bundel hoog aangeskryf.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar