Woes-Nuus: verhoudings

Titel: Vandag in Woorde: SKÊR

Projek: SKER

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 04 Aug 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 0


Hierdie week se tema vir vandag in woorde, het in my gedagtes lêplek gekry toe...




Titel: Vandag in Woorde: BEDERF

Projek: BEDERF

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 19 May 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 0


Die nuwe tema vir hierdie week se Vandag in Woorde is BEDERF. Dis omdat ek...




Titel: Vandag in Woorde: Soms

Projek: Soms

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 28 Apr 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 0


Die nuwe tema vir Vandag in Woorde is hierdie week ‘SOMS’. Dis ’n woord wat...




Titel: Vandag in Woorde: Fees

Projek: FEES

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 02 Dec 2014 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 0


Hiepiep hoera!!! En nogge piep! Die maand van feeste het aangebreek! Daarom dan hierdie week...




Titel: Vandag in Woorde: Onverwags

Projek: Onverwags

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 09 Sep 2014 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 0


Die tema vir hierdie week se Vandag in Woorde is ‘ONVERWAGS’. Daar het al soveel...






Van ons ander lede

Skat van die Seerower

deur Rachelle du Bois

Dit is die jaar 1845. Twee jong vroue is op 'n belangrike sending per skip van Frankryk af na Engeland op pad. Een het ’n kosbare skat in haar besit wat veilig in Engeland besorg moet word. Dis egter nie so maklik nie, want hul skip, Du Vent, word deur twee Franse edelmanne onderskep in ’n poging om te keer dat die skat in Engeland beland, want dit is die eiendom van die Le Veque-familie. Die mans is vasbeslote om dit terug te neem na Chateau le Veque in Nantes, Frankryk. Sal die pragtige dames die sending suksesvol voltooi ten spyte van ʼn storm op see, ontvoering, misverstande, bedreigings en allerhande ander ontberings en noue ontkomings? Of gaan die twee Fransmanne sorg dat die skat terug besorg word waar dit hoort?



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar