Woes-Nuus: vrouens

Titel: Vandag in Woorde: Nuwe Projek: Kleur

Projek: Kleur

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 06 Aug 2012 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 0


Ons word elke dag geseën met ‘n magdom kleur om ons en kleur affekteer selfs...




Titel: Vandag in Woorde: Nuwe Projek: Wen

Projek: Wen

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 31 Jul 2012 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 0


Aangesien ons nou midde-in die 2012 Olimpiese Spele is, kan “WEN” netsowel die tema wees....




Titel: Vandag in Woorde: Nuwe Projek: Geluk

Projek: Geluk

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 03 Jul 2012 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 0


Ons nuwe projek gaan oor “Geluk” en wat jou gelukkig of ongelukkig maak. Hier onder...






Van ons ander lede

Inge

deur Rachelle du Bois

Inge Bergh is ‘n suksesvolle sakevrou. Sy besit en bestuur haar eie teetuin in die Bergh Kwekery. Sy is gelukkig en tevrede solank sy net genoeg tyd kry om te verdwyn na haar spesiale hoekie by die fontein. Tot haar skok en ontnugtering vind sy een aand iemand anders daar. By haar plek. Wat soek die stil en teruggetrokke buurman, André Grobler, snags in hulle tuin by haar fontein? Hoekom is hy hier waar sy is, nag na nag? En hoekom kan sy nie wegbly nie – wat is dit wat haar snags hierheen bring, net om hom hier te kry? Sal sy ooit verstaan wat dit is wat hom dryf? Sal sy kan verklaar hoekom sy aan die bewe gaan by die blote gedagte aan die aantreklike man met die versluierde oë?



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar