Woes-Nuus: werk

Titel: Woes: Tegniese Probleme

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 09 Jul 2014 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 0


Ons vra Woeslede om asseblief geduldig te wees betreffende die stadige laaityd en dergelike tegniese...




Titel: 7 Dag Premium Plus Aanbod: Help Woes

Weergawe: 2 | Datum gepubliseer: 08 Apr 2014 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 0


      Boodskap vanaf Willem:
     
      Woes is ‘n maatskappy en word ook so bedryf....




Titel: Vandag in Woorde: Nuut

Projek: Nuut

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 07 Jan 2014 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 0


Kiekies se tema hierdie week is "Nuut" en nogal heel toepaslik  vir die Nuwe jaar...




Titel: Vandag in Woorde: Voornemens

Projek: Voornemens

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 31 Dec 2013 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 0


Die jaar 2013 is op sy rug en talle mense slaak ‘n sug van verligting....




Titel: Vandag in Woorde: Leer

Projek: Leer

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 19 Nov 2013 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 0


Kiekies “leer” ons hierdie week ... om beter te leer ...

Voor ek die nuwe...






Van ons ander lede

Gee my hoop - selfs toe daar geen hoop meer was nie

deur stefan s

Die boek se inhoud gaan hoofsaaklik oor die tema “hoop”. Hoop kan op verskillende maniere of geskep, versterk of vernietig word. Daar word gekyk na faktore wat ʼn direkte of selfs indirekte invloed uitoefen op die hoop wat daar in menseharte bestaan. Die boek is anders as ander deurdat daar aan die einde van elke hoofstuk ʼn gedig van hoop en bemoediging, deur stefan s, geskryf is wat by die tema van daardie hoofstuk aansluit. stefan s is ʼn predikant wat reeds 30 jaar in die bediening staan en in drie gemeentes gedien het. Ek is tans besig met twee afsonderlike kursusse in nood- en traumaberading. Ek is self deur diep waters wat as motivering gedien het vir die skryf van die boek met die spesifieke onderwerp “hoop”.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar