Woes-nuus

Titel: Vandag in Woorde: JOUSELF

Projek: JOUSELF

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 29 Sep 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 0


Vir hierdie week se tema van Vandag in Woorde, is dit nodig dat jy terug...




Titel: Vandag in Woorde: HUWELIK

Projek: HUWELIK

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 22 Sep 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 0


Hierdie tyd van die jaar wil al wat ongetroud is, mos trou. En trou is...




Titel: Vandag in Woorde: ETIKET

Projek: ETIKET

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 15 Sep 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 0


Hierdie week in Vandag in Woorde, skud ons bietjie vere reg. Ons staan regop, skouers...




Titel: Vandag in Woorde: SPREEKKAMER

Projek: SPREEKKAMER

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 08 Sep 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 0


Hierdie week betree ons die storie-fabriek. Of dalk eerder die Storie-boord of -kelder gevul met...




Titel: Vandag in Woorde: SELF

Projek: SELF

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 02 Sep 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 0


In hierdie eerste Vandag in Woorde tema vir die vars lente wat om ons losbars,...






Van ons ander lede

Skat van die Seerower

deur Rachelle du Bois

Dit is die jaar 1845. Twee jong vroue is op 'n belangrike sending per skip van Frankryk af na Engeland op pad. Een het ’n kosbare skat in haar besit wat veilig in Engeland besorg moet word. Dis egter nie so maklik nie, want hul skip, Du Vent, word deur twee Franse edelmanne onderskep in ’n poging om te keer dat die skat in Engeland beland, want dit is die eiendom van die Le Veque-familie. Die mans is vasbeslote om dit terug te neem na Chateau le Veque in Nantes, Frankryk. Sal die pragtige dames die sending suksesvol voltooi ten spyte van ʼn storm op see, ontvoering, misverstande, bedreigings en allerhande ander ontberings en noue ontkomings? Of gaan die twee Fransmanne sorg dat die skat terug besorg word waar dit hoort?



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar