Woes-nuus

Titel: 6 April – ’n dag om te gedenk

Woes-NuusWillem Woes Premium+ Lid Premium+ Lid

Weergawe: | Datum gepubliseer: 06 Apr 2006 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 0


Lees die wonderlike artikel in die artikel afdeling: Klik hier om te lees ...




Titel: SA akademie vir Wetenskap en Kuns - Bekronings vir 2006

Woes-NuusWillem Woes Premium+ Lid Premium+ Lid

Weergawe: | Datum gepubliseer: 05 Apr 2006 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 1


Die Raad van die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns het op 'n vergadering wat...




Titel: Nog twee Verwoerd-borsbeelde vind veilige tuiste by Voortrekkermonument

Woes-NuusWillem Woes Premium+ Lid Premium+ Lid

Weergawe: | Datum gepubliseer: 15 Mar 2006 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 0


Op 20 September 2005 is die bruikleen vir 'n aanvanklike tydperk van twee jaar van...




Titel: Michelle Veenemans sing in Voortrekkermonument

Woes-NuusWillem Woes Premium+ Lid Premium+ Lid

Weergawe: | Datum gepubliseer: 13 Mar 2006 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 0


Die bekende koloratuur sopraan, Michelle Veenemans tree op Saterdag 25 Maart 2006 om 19:00 vir...




Titel: Pendoring se veldtog vir 2006 gaan gat skop

Woes-NuusWillem Woes Premium+ Lid Premium+ Lid

Weergawe: | Datum gepubliseer: 03 Mar 2006 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 0


Dis nie altyd maklik om adverteerders te oortuig om in Afrikaans te adverteer nie, maar...






Van ons ander lede

Lucas

deur Karlien van der Merwe

Lucas word op ouderdom ses na Heidelberg toe gestuur om sy oupa te gaan help. Sy kinderliefde Greet is dood en Essie word die liefde van sy jongmanstyd. Terwyl hy op kommando is, word Essie ’n slagoffer van die Britse konsentrasiekampe. Hy word gevange geneem en Indië toe gestuur om tot die einde van die oorlog in die kamp te sit. Eers daarna en tussen die gebrokenheid deur leer ken hy die meisie Albertha en beleef hy die Vrystaatse skoonheid.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar