Woes-Nuus

Titel: 18+ misverstand

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Daar lyk my heers ‘n misverstand oor die 18+ wat nou verander is na taal waarskuwing.

1) Dit is nie ‘n kategorie nie

Baie mense dink dit is ’n kategorie maar dit is nie, dit is ‘n merker. Aangesien kru taal funksioneel in gedigte, kortverhale ens. gebruik kan word is hierdie net ‘n merker om ‘n leser te waarsku indien hulle op so ‘n stuk afkom. Dan kan die leser kies of hulle wil verder gaan om te lees of nie.

2) Hygliteratuur word nie toegelaat nie

Ongelukkig was die druk van adverteerders te groot gewees en so is hygliteratuur op Woes nie meer welkom nie. Die gebruik van kru taal en verwysing na seks en geweld mag alleenlik funksioneel van aard wees. Enige werkstukke wat nie by hierdie riglyne hou nie sal verwyder word.




Die Besoeking

deur Kobus van Eden

DIE BESOEKING handel oor 'n Gideonsbende wat die plaasmoorde begin wreek. Hul sukses is verstommend! Gou staan Koos Gerade bekend as die Bloedwreker en sy manskappe as 'die hel.'



Mentorskap program

Mentorskapprogram

Leer meer oor skryf en word deur 'n mentor op jou pad gehelp.

picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar