Titel: 18+ werk beskrywing
Weergawe:
Aantal woorde: 89
Kere gelees: 2175
Datum gepubliseer: 29 Oct 2007
Werkstukke kan steeds met 'n waarskuwing gemerk word. Die 18+ waarskuwing gaan vervang word deur "Taal waarskuwing. Taal waarskuwing is soos volg: Stukke wat kru taal/geweld en verwysings na seks het. Geen hygliteratuur word toegelaat nie. Die gebruik van kru taal en verwysings na geweld en seks moet funksioneel wees.
Ek dink die beskrywing maak dinge duidelik vir die skrywer wat die werk instuur asook die leser. Indien jy enige kommentaar het op hoe hierdie beskrywing verbeter kan julle my epos by web@woes.co.za
Groete,
Willem Woes
Lees ander Woes-nuus artikel deur Willem Woes
Raporteer foute/ongewenste inligting rondom die nuusstuk
Stuur e-pos aan vriende aangaande hierdie nuusstuk
Lees soortgelyke Woes-nuus artikel

Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae
Meeste gelees in die laaste 24uur

Artikels
Woes-Nuus
Gedigte
Rubrieke
