Woes-Nuus

Titel: 30 000 gedigte meer as 10,9 miljoen keer gelees

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Die gedigte afdeling van Woes.co.za - die aanlyn kreatiewe platform vir Afrikaans,
het verlede week die 30,000 merk behaal. Amper as 3000 skrywers gebruik dié webwerf om hul skryfwerk in Afrikaans te publiseer.

Die feit dat die 30,000 gedigte meer as 10,9 miljoen kere al gelees is, is ‘n testament tot die behoefte na Afrikaans op die Internet en dat Woes.co.za hierdie behoefte waarlik aanspreek.

Ek wil almal wat deel vorm hiervan baie geluk wens. Julle het dit reggekry, nie Woes nie, julle het. Ek sien uit na die volgende 30,000 maar ek wil dan ten minste 100 miljoen kere gelees sien. Ons kan dit doen.




BLIKeMMER

deur natasha dutton

"...BLIKeMMER is 'n keur van die beste gedigte van dertien opwindende digters wat skryf oor alledaagse dinge: drome en sprokies, verspeelde tyd en vrese, liefde en diepgewortelde smart, donkerdae en kindergeloof, gebede en godloosheid, omgeeflenters en somergeniet, introspeksie en nostalgie, migraine en stilte, genade en worsteling, selfs Lifebuoy en 'n huis in Vergeetstraat. 'n Bundel wat geniet en waardeer sal word deur die letterkundige, die filosoof asook die doodgewone mens op straat. Geniet dit!" (Lynette Beer: Inspirasie Spreker)



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar