Woes-Nuus

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

      Boodskap vanaf Willem:
     
      Woes is ‘n maatskappy en word ook so bedryf. Dit beteken dat ek ook onderhewig aan belasting en ouditeurskostes is. Ongelukkig het ek nie mooi beplan vir 2014 nie - dit is my eie fout en het nie beplan vir die voorlopige belasting en ouditeurskostes nie. So, nou sit ek met ‘n kontantvloei penarie.
     
      Om hierdie probleem op te los, gaan ek ‘n uitverkoping op Premium+ lidmaatskap doen. Net hierdie 1 keer en net ‘n beperkte hoeveelheid om te dek wat ek nodig het.
     
      Premium+ kos gewoonlik R900 per jaar.
      Vir die volgende week (7dae) sal Premium+ lidmaatskap R550 kos en daar is net 87 pakette beskikbaar. Niks meer nie.
     
      Jy is welkom om van jou kredietkaart gebruik te maak en selfs oor ‘n paar maande af te betaal. Jy kan ook jou huidige lidmaatskap opgradeer en dan 12 maande bykry.
     
      Net 87 mense sal hierdie spesiale aanbod binne die volgende 7 dae kan koop. Daarna is dit verby. Ek het nie nodig om meer as dit te verkoop nie. Dit is net om my te help in hierdie oomblik van nood.
     
      Baie dankie vir jou tyd.
      Willem Woes
     
      Skakel is hier onder beskikbaar. Navrae: kb@woes.co.za

http://www.woes.co.za/registreer/premium_plus?cc=aanbod201404



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kruispad

deur Manie Jackson

Toe Luzette en Manie se paaie gekruis het, en die lewe daarna.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar