Titel: Antwoorde! – Op al julle vrae
Weergawe: 1
Aantal woorde: 185
Kere gelees: 432
Datum gepubliseer: 04 Aug 2010
Soos julle weet is ons besig om Woes oor te bou. Dit hou my baie besig en ek kry nie altyd tyd om my eposse tans te beantwoord nie. Ek vra omverskoning vir die ongerief veroorsaak maar hierdie probleem is nou opgelos.
Hierdie Woensdag begin ‘n nuwe administrateur deur die webwerf werk. Haar naam is Mandie en sy is daar om alle navrae te beantwoord. Die vrae wat sy self nie kan antwoord nie sal sy na tegnies, rekeninge of na my toe verwys. Sy sal Maandag tot Vrydag deeltyds beskikbaar wees so gee altyd asseblief 24 uur vir jou vraag om beantwoord te word.
Sy sal op die volgende webwerwe werk:
Woes.co.za
Mabooki.com
WoesBlog.com
Sy kan of deur web@woes.co.za / web@mabooki.com of deur die webwerf bereik word: http://ondersteuning.woes.co.za/ asook: http://support.mabooki.com
Hierdeur beoog ek om Woes meer professioneel te maak so maak gebruik van die diens. Indien jy ernstige tegniese of ander vrae het wat nog nie beantwoord is nie wil ek vra dat julle dit weer na haar aanstuur.
Lees ander Woes-nuus artikel deur Willem Woes
Rapporteer foute/ongewenste inligting rakende die nuusstuk
Stuur e-pos aan vriende aangaande hierdie nuusstuk
Lees soortgelyke Woes-nuus artikel

Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


deur die Posman
n versameling liefdes gedigte wat die stormagtige verhouding tussen man en vrou uit beeld, en ander gedigte.