Titel: Bestel jou Woes bundel – Digkompetisie 2008
Weergawe: 1
Aantal woorde: 40
Kere gelees: 1672
Datum gepubliseer: 18 Feb 2009
Die Woes bundel is nou beskikbaar vir bestelling.
Die Bundel sal reg wees vir verspieding teen 15 Maart 2009 en julle kan nou al julle bestellings plaas. Ondersteun asseblief hierdie projek.
Kliek hier om die bestelvorm af te laaiGroete,
Willem Woes
Lees ander Woes-nuus artikel deur Willem Woes
Rapporteer foute/ongewenste inligting rakende die nuusstuk
Stuur e-pos aan vriende aangaande hierdie nuusstuk
Lees soortgelyke Woes-nuus artikel

Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


deur tribalmoon
Katarsis, ’n versameling gedigte deur 3 skrywers, tribalmoon, Berg en Chenél Pieterse-Boyle in Afrikaans, bevat ’n uiteenlopende versameling gedigte wat ’n ryk diversiteit van temas en denke byeenbring.