Titel: Bybeltoer dankie
Weergawe: 1
Aantal woorde: 67
Kere gelees: 1434
Datum gepubliseer: 04 Feb 2009
Ek wil dankie sê aan almal wat donasies gemaak het vir die groot Bybeltoer waar ek saam met ‘n klomp ander fietsryers vanaf Fochville na Bloemfontein ry om geld in te samel vir Bybelverspreiding. Ek staan tans net so onder R6,000 waar ek net R3,000 moes insamel.
Ek glo hierdie gaan ‘n groot verskil maak in baie mense se lewens. Net my insameling gaan 270 Bybels versprei. Dankie.
Lees ander Woes-nuus artikel deur Willem Woes
Raporteer foute/ongewenste inligting rondom die nuusstuk
Stuur e-pos aan vriende aangaande hierdie nuusstuk
Lees soortgelyke Woes-nuus artikel

Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae
Meeste gelees in die laaste 24uur

Woes-Nuus
Gedigte
Resensies
Artikels

deur tribalmoon
Katarsis, ’n versameling gedigte deur 3 skrywers, tribalmoon, Berg en Chenél Pieterse-Boyle in Afrikaans, bevat ’n uiteenlopende versameling gedigte wat ’n ryk diversiteit van temas en denke byeenbring.