Titel: Die volgende veranderinge is op die webwerf aangebring
Weergawe: 1
Aantal woorde: 188
Kere gelees: 592
Datum gepubliseer: 22 Jul 2009
Beter bemarking:
Nadat jy werk publiseer het, kan jou nou skakels na daardie spesifieke werkstuk plaas op Facebook en Twitter. Nadat jy jou werk suksesvol publiseer het word jy na ‘n blad gestuur met die nodige skakels vir Facebook en Twitter. Dit spaar jou die moeite om eers na die stuk te gaan en dan skakels te plaas. Wanneer jy op die skakels kliek dan maak dit Twitter of Facebook in aparte oortjies oop sodat jy nie jou Woesblad verloor nie.
Ek stel voor dat julle hierdie fasiliteit soveel moontlik benut aangesien dit nuwe mense na Woes lok en so word jou werk meer gelees en jy kry meer blootstelling.
Skakels onderstreep:
Daar is gister kosmetiese veranderinge op die webwerf aangebring. ‘n Aansienlike hoeveelheid skakels is nou onderstreep om dit duideliker te maak dat jy daarop kan kliek.
Boekwinkel meer sigbaar
Daar is nou ‘n grys raampie rondom die boeke in die boekwinkel wat onderaan werkstukke vertoon word. So staan dit meer uit vir mense om raak te sien. Later vandag sal die navraag stappe meer duidelik gemaak word sodat mense dit makliker kan raaksien.
Lees ander Woes-nuus artikel deur Willem Woes
Rapporteer foute/ongewenste inligting rakende die nuusstuk
Stuur e-pos aan vriende aangaande hierdie nuusstuk
Lees soortgelyke Woes-nuus artikel

Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


deur Christo Nel
Hoe hoor ek die Here se stem? Soveel gelowiges vra gedurig: Maar hoe hoor ek die Here se stem in my lewe? In hiedie DVD-toerustingskursus gebruik Christo Nel 9 sessies om verskillende fasette van die antwoord op hierdie vraag vir gelowiges te belig.