Titel: Epos kennisgewing verandering
Weergawe: 1
Aantal woorde: 66
Kere gelees: 712
Datum gepubliseer: 23 Jul 2009
Die kennisgewings wat jy ontvang wanneer iemand vir jou ‘n boodskap vanaf die webwerf stuur het verander.
Vroeër moes jy die webwerf besoek om die boodskap te lees. Die boodskap is ook nou deel van die kennisgewing wat beteken jy hoef nie die webwerf te besoek om dit te lees nie. Jy kan dan besluit of jy die boodskap aanlyn wil beantwoord of nie.
Lees ander Woes-nuus artikel deur Willem Woes
Rapporteer foute/ongewenste inligting rakende die nuusstuk
Stuur e-pos aan vriende aangaande hierdie nuusstuk
Lees soortgelyke Woes-nuus artikel

Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


deur Spannie
Hierdie baie kontroversiele vraag van ons tyd rakende die hantering van die menslike liggaam na afsterwe word onomwonde en baie duidelik aan hand van die Skrif en geskiedkundige bronne uiteengesit in hierdie volledige studiestuk. Liggaamsverbranding is baie duidelik 'n suiwer heidense gebruik en streng verbied in die Woord. Vloeiend geskryf, met baie interessante gegewens uit die geskiedenis van ons tyd is hierdie 'n boek wat mens moeilik neersit na jy begin lees het. 'n Moet vir elke ernstige gelowige van ons tyd.