Woes-Nuus

Premium+ Lid Premium+ Lid
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Daar is hierdie jaar besluit om nie net ‘n paar finaliste te kies en dan die wenner daaruit te trek nie. Daar is besluit om soveel mense moontlik erkenning te gee vir die moeite wat hulle in hul skryfwerk insit. Behalwe dat daar ‘n 1ste, 2de en 3de plek gaan wees. Sal daar ook die volgende pryse en toekennings wees:

• 1ste prys is R1500, 2de pryse is R1000 en 3de prys is R500
• Boekpryse
• Spesiale kategorie wenners: “Mooiste liefdesgedigte”, “Humoristiese gedigte”, en ander.
• Ontwikkelingsprys: Marlize Leyden sal twee deelnemers, elk twee van hulle gedigte, onleed en advies gee.

ammiemoon (skuilnaam)
Anza (skuilnaam)
Annemarie Davel
Ann Hiemstra
patsy (skuilnaam)
lieweheksie-kind (skuilnaam)
Antoinette Oosthuizen
Natasha (skuilnaam)
Zymrly (skuilnaam)
C# (skuilnaam)
cornien (skuilnaam)
Div (skuilnaam)
Douwlina du Plessis -
Klasie (skuilnaam)
Waldor (skuilnaam)
sussa (skuilnaam)
Erna Jo (skuilnaam)
Floris Brown -
Franna (skuilnaam)
l.u.n. (skuilnaam)
Gert Strydom -
Inalize Cilliers -
Jacqueline Venter (skuilnaam)
Jaks (skuilnaam)
Jan D Roux -
JJordan (skuilnaam)
Jo'e-Lo (skuilnaam)
Johan Wannenberg -
Katie Bonnema -
Prisma (skuilnaam)
Leandra Joubert -
LL (skuilnaam)
Mandi Engelbrecht -
MCE (skuilnaam)
Mariska Willemse -
Zadu (skuilnaam)
Myra Lochner -
Rudi Coetzer
Sanette Engelbrecth -
moonriver (skuilnaam)
pop-lap (skuilnaam)
sonja brink (skuilnaam)
sadsack (skuilnaam)
kirsten armandt (skuilnaam)
Zelna Beyers -
Lorinda le Roux (skuilnaam)
Piet Magriet (skuilnaam)
Petri Jacobs (skuilnaam)
Marymh (skuilnaam)
Koos Nel -



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Treë na Innerlike Genesing

deur Leonard John Holmes

Hoe werk mens deur die verlies van ’n geliefde? Hoe hanteer jy die depressie, haat en selfverwyte op ’n jong ouderdom? Hoe vind jy God as jy Hom nog nooit persoonlik geken het nie?



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar