Woes-Nuus

Titel: Foto's saam met jou skryfwerk

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Premium+ lede kan nou ' foto saam met hulle skryfwerk publiseer. So as jy 'n gedig oor 'n spesifieke ding, plek of persoon geskryf het en 'n foto saam daarmee wil publiseer kan jy dit nou doen.

Dit werk soos volg:

Volg die stappe soos jy jou werk normaalweg publiseer.
Jy sal onderaan die blad dan ‘n opsie sien om ‘n foto saam aan te heg.

Asseblief neem net die volgende in ag:

Hou die foto klein. 'n 4 MB foto gaan nie oplaai nie. Maak dit kleiner en dan laai jy dit op. Ek glo baie mense het dit al agtergekom toe hulle hul profielblaaie opstel.

Maak seker dat jy kopiereg tot daardie foto het. Woes kan nie aanspreeklik gehou word nie.

Groete,

Willem Woes




Die Ander Vrou

deur http://www.woes.co.za/

Die boek belig 'n wereld oue situasie uit die perspektief van die "ander vrou"- soos deur die vroue self vertel Die boek sluit ook perspektiewe deur 'n maatskaplike werker en 'n predikant in.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar