Titel: Gebruik die kalender
Weergawe: 1
Aantal woorde: 105
Kere gelees: 808
Datum gepubliseer: 27 Jul 2009
Op Woes se Facebook blad is daar ‘n kalender waarin jy, as jy ‘n aanhanger van die blad op Facebook is, gebeure rondom jou skrywery kan plaas. Soos wanneer ‘n groep Woesters bymekaar kom of indien jy ‘n bekendstelling het vir jou eie boek dan kan jy dit daar bemark. So weet ek ook waar ek moet wees en wanneer aangesien ek meer sulke geleenthede wil bywoon. Besoek die blad en dan kliek jy op “Events”.
Links, op die navigasie, is daar ‘n skakel “Woes op Facebook”, kliek daarop en laat ons weet waar en wanneer.
Lees ander Woes-nuus artikel deur Willem Woes
Rapporteer foute/ongewenste inligting rakende die nuusstuk
Stuur e-pos aan vriende aangaande hierdie nuusstuk
Lees soortgelyke Woes-nuus artikel

Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae

