Woes-Nuus

Titel: Gratis Premium+ op Mabooki

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Alle Premium+ lede van Woes kry gratis Premium+ toegang op Mabooki. Dit sal hierdie week geskied en werk op ‘n aansoek basis. Stuur asseblief ‘n epos met jou versoek aan opgradeer@woes.co.za Moet my nie direk epos met die versoek nie want ek behartig dit nie. Die twee webwerwe is nie gekoppel nie, so dit kan nie outomaties geskied nie.




Bertha se Stories

deur natasha dutton

"...my issues is maar soos joune, my vrese gegrond op ervarings, dinge waarvoor jy ook bang is. Die enigste verskil is, ek is 'n stort mens, geen badprop wat my geparfumeerde water in toom kan hou nie. Die lewe is nie 'n bad vol foam bath nie, nee jong, so maklik is dit nie. Die poepwalms laat jou verstik, nie eers te praat van die vloeistowwe nie! Maar dis die lewe." Wel, nou weet jy wat om van hierdie boek te verwag...



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar