Titel: Hyg literatuur - Taal waarskuwing
Weergawe: 1
Aantal woorde: 113
Kere gelees: 3405
Datum gepubliseer: 16 Jun 2008
Ek moes die afgelope week omtrent drie stukke werk verwyder wat buite die terme en voorwaardes van Woes.co.za is. Ek is self lief vir passie en liefde maar verwysings na geslagsdele en wat daarmee gedoen word sal nie geduld word nie. Die webwerf is daar vir die hele gesin.
Die taal waarskuwing is daar vir funksionele vloekwoorde, soos al verduidelik is as jy jou vrou in die bed met ‘n ander man vang. Dan dra woorde soos “mapstieks” en “dêmmit” nie regtig die boodskap oor nie.
Indien jy op sulke werke afkom rapporteer dit asseblief deur op die Rapporteer Fout / Onaanvaarbare werk skakel te kliek.
Lees ander Woes-nuus artikel deur Willem Woes
Raporteer foute/ongewenste inligting rondom die nuusstuk
Stuur e-pos aan vriende aangaande hierdie nuusstuk
Lees soortgelyke Woes-nuus artikel

Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae
Meeste gelees in die laaste 24uur

Woes-Nuus
Artikels
Kortverhale
Gedigte
Rubrieke

deur Gawelina
Massimo, die perdjie beleef groot avonture asook hartseer in sy grootwordproses.