Titel: Kansellasie van prosa kompetisie
Weergawe: 1
Aantal woorde: 62
Kere gelees: 1200
Datum gepubliseer: 03 May 2009
Dit is verledeweek aangekondig dat die prosa kompetisie kanselleer is a.g.v. die onlangse tegniese probleme wat skedules omvergegooi het. Alle inskrywingsgelde sal terugbetaal word.
Ek is hierdie week in Botswana en sal ongelukkig eers volgende week aandag aan dit kan gee. Ek vra omverskoning vir die ongerief.
Enige navrae kan gerig word aan web@woes.co.za
Groete,
Willem Woes
Lees ander Woes-nuus artikel deur Willem Woes
Raporteer foute/ongewenste inligting rondom die nuusstuk
Stuur e-pos aan vriende aangaande hierdie nuusstuk
Lees soortgelyke Woes-nuus artikel

Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae
Meeste gelees in die laaste 24uur

Artikels
Woes-Nuus
Kortverhale
Gedigte
Rubrieke

deur natasha dutton
"...my issues is maar soos joune, my vrese gegrond op ervarings, dinge waarvoor jy ook bang is. Die enigste verskil is, ek is 'n stort mens, geen badprop wat my geparfumeerde water in toom kan hou nie. Die lewe is nie 'n bad vol foam bath nie, nee jong, so maklik is dit nie. Die poepwalms laat jou verstik, nie eers te praat van die vloeistowwe nie! Maar dis die lewe." Wel, nou weet jy wat om van hierdie boek te verwag...