Woes-Nuus

Titel: Kaptein Hook is aan die stuur

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Vir die volgende twee tot drie weke gaan Kaptein Hook aan die stuur van Woes wees. Ek gaan vir ‘n hand operasie en sal so dan net een hand tot my beskikking hê. Dit behoort so te wees vir so twee tot drie weke. Ek vra geduld tydens hierdie tyd aangesien ek nie so vinnig tot alles sal kan reageer nie.



Mentorskap program

Mentorskapprogram

Leer meer oor skryf en word deur 'n mentor op jou pad gehelp.

picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar