Woes-Nuus

Titel: Laat die navorsing begin! Kwaliteit is ons voorland

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Na aanleiding van die gesprekke wat die afgelope tyd op die webwerf plaasgevind het, is dit tyd dat daar navorsing gedoen word oor hoe ons die kwaliteit van werk op Woes gaan verbeter. Hierdie is ‘n lang proses omdat ek wil hê almal moet deel wees van dit en so dit sal ‘n paar weke neem. Daar gaan verskeie vraelyste gebruik word om eerstens ‘n raamwerk te skep waarna ons sekere elemente in diepte gaan bespreek. Julle hulp en ondersteuning in hierdie inisiatief is belangrik. Die vraelys sal nie meer as 5 minute neem om te beantwoord nie. Dankie vir die hulp en ondersteuning.

Volg hierdie skakel na die vraelys: http://Kwaliteit1.questionpro.com




Katarsis

deur tribalmoon

Katarsis, ’n versameling gedigte deur 3 skrywers, tribalmoon, Berg en Chenél Pieterse-Boyle in Afrikaans, bevat ’n uiteenlopende versameling gedigte wat ’n ryk diversiteit van temas en denke byeenbring.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar