Woes-Nuus

Titel: Maak jou stem makliker dik

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Ek is bly en selfs trots om verbeteringe vir kommentaarlewering aan te kondig. Om in die verlede kommentaar te lewer het jy eers deur die stuk gelees en daarna was jy na ‘n ander bladsy geneem om die kommentaar te lewer. Dit is moeilik om dan te onthou wat jy gelees het en as jy teruggaan dan verloor jy die kommentaar wat jy reeds getik het.

Alles is nou op een bladsy. As jy op die “Lewer kommentaar” skakel kliek dan word die blad groter na onder en daar is alles om kommentaar te lewer. So kan jy kommentaar lewer en steeds die werkstuk voor jou hê. Indien jy enige probleme met die sisteem ondervind kan ek gerus gekontak word.




beloftes

deur daniel v kaylan

'n Briewe roman oor die verlore, verbode liefde van 'n jong meisie...



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar