Woes-Nuus

Titel: Meer boekwinkel bemarking

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Die boekwinkel was vroeër net ‘n skakel op die navigasie gewees maar nou word die boekwinkel ernstig bemark.

Op die voorblad asook in hoof blaaie van meeste kategorieë word ‘n boek vertoon wat in die boekwinkel beskikbaar is. So ook word ‘n boek vertoon onderaan elke stuk wat gelees word. Ek glo die boekwinkel sal nou tot sy reg kom en die skrywers sal die nodige blootstelling vir hulle boeke kry.

Premium+ lede kan, indien hulle self publiseer, hulle boeke in die boekwinkel plaas.




Alles-in-een-toerustingspakket

deur Christo Nel

Wat Joyce Meyer gedoen het in Engels, doen Christo Nel nou in Afrikaans! Hier voor jou het jy iets unieks in Afrikaans. Leer om in Jesus se Naam mense te bedien, met behulp van die Alles-in-een- Potpouri-toerustingspakket uit die Nuwe Wyn-kelder!



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar