Woes-Nuus

Titel: Meer foto's op jou profielblad: Premium en Premium+

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Alle skrywers kan nou meer foto’s by hulle profielblad voeg. Lees gerus verder om te sien wat jy meer kry.

Premium lede kon vroeër net een foto laai maar kan nou soos Premium+ lede 3 foto’s laai en Premium+ lede kan nou tot 6 foto’s laai op hulle profielblad.

Groete,

Willem Woes




DVD-reeks, HOE HOOR EK DIE HERE SE STEM

deur Christo Nel

Hoe hoor ek die Here se stem? Soveel gelowiges vra gedurig: Maar hoe hoor ek die Here se stem in my lewe? In hiedie DVD-toerustingskursus gebruik Christo Nel 9 sessies om verskillende fasette van die antwoord op hierdie vraag vir gelowiges te belig.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar