Titel: Navorsingsinligting
Weergawe: 1
Aantal woorde: 73
Kere gelees: 569
Datum gepubliseer: 14 Sep 2009
Ek is opsoek na navorsingsinligting omtrent Afrikaanse mense op die Internet. Hierdie inligting wil gebruik word om ‘n beter prentjie te vorm van wat die Afrikaanse gemeenskap regtig opsoek na is en wat hulle motiverings is. So kan Woes verbeter word om ‘n groter rol in Afrikaners op die Internet se lewe te speel. Indien jy toegang het tot sulke inligting kan jy my gerus kontak by web@woes.co.za
Lees ander Woes-nuus artikel deur Willem Woes
Raporteer foute/ongewenste inligting rondom die nuusstuk
Stuur e-pos aan vriende aangaande hierdie nuusstuk
Lees soortgelyke Woes-nuus artikel

Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae
Meeste gelees in die laaste 24uur

Gedigte
Woes-Nuus
Artikels
Rubrieke

deur Elzabe Young Heyns
'n Mens se hart gaan deur seisoene, net soos 'n mens dit elke dag buite ervaar. Een dag is dit somer, die volgende dalk winter. 'n Storm en miskien dan weer 'n sonskyndag. Almal het van tyd tot tyd nodig om jou hart oop te breek, die gevoelns en emosies vry te laat en te ontleed; en dan ... gevul te word met die bevryding en aanvaarding van omstandighede en situasies in jou lewe.