Titel: Nuwe funksie en verbeterde navigasie vir skrywers
Weergawe:
Aantal woorde: 123
Kere gelees: 2028
Datum gepubliseer: 18 Dec 2007
Jy kan nou jou eie wagwoord en epos adres verstel en die lewe is ook makliker gemaak vir nuwe en bestaande skrywers.
Wanneer jy aanteken sal jy onder persoonlike opsies ‘n nuwe skakel sien: Verstel profiel. Kliek daarop en so kan jy jou wagwoord asook jou epos adres verstel.
Daar is nog ‘n skakel onder persoonlike opsies bygevoeg: Verstel profielblad. As jy hierop kliek neem dit jou direk na die verstelblad. So jy hoef nie meer na jou profielblad te gaan en dan eers op verstel te kliek nie. As jy ‘n nuwe skrywer is sal die skakel in rooi vertoon sodat dit jou lok om jou profielblad so vinnig moontlik op te stel sodat jou naam onder skrywers vertoon.
Groete,
Willem Woes
Lees ander Woes-nuus artikel deur Willem Woes
Rapporteer foute/ongewenste inligting rakende die nuusstuk
Stuur e-pos aan vriende aangaande hierdie nuusstuk
Lees soortgelyke Woes-nuus artikel

Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae

Woes-Nuus
Gedigte

deur Gawelina
Massimo, die perdjie beleef groot avonture asook hartseer in sy grootwordproses.