Titel: Pers blootstelling
Weergawe: 1
Aantal woorde: 94
Kere gelees: 1996
Datum gepubliseer: 04 Aug 2008
Verlede Maandag middag om 16:00 het Jacaranda FM die persverklaring rondom die gedigte afdeling wat die 21 000 merk verbygesteek het gelees. Dit het ‘n ongelooflike groot ontploffing van nuwe besoekers op die webwerf tot gevolg gehad.
Ek wil eerstens net vir Jacaranda FM bedank vir die blootstelling. Alhoewel die persverklaring na alle radio/tv stasies asook koerante gestuur is was dit net Jacaranda wat dit gelees het.
Indien jy enige kontakte het in die media en jy sal dalk ‘n persverklaring oor Woes geplaas kan kry moet jy my asseblief kontak by web@woes.co.za
Lees ander Woes-nuus artikel deur Willem Woes
Raporteer foute/ongewenste inligting rondom die nuusstuk
Stuur e-pos aan vriende aangaande hierdie nuusstuk
Lees soortgelyke Woes-nuus artikel

Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae
Meeste gelees in die laaste 24uur

Artikels
Woes-Nuus
Rubrieke
Gedigte
Resensies
