Woes-Nuus

Titel: Premium+ betalingsprobleme

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Die aanlyn betalingsfasiliteit vir Premium+ lidmaatskap is opgeskort aangesien Master-kaart en Visa ‘n verandering in prosedures aangekondig het. Lees meer oor watter betalingsopsies steeds beskikbaar is. Hierdie is net tydelik totdat ek aansoek gedoen het by my eie bank vir hierdie fasiliteit. Ek glo dit sal nie langer as ‘n week duur nie.

Dit sal die gevolg he dat aktivering van nuwe lidmaatskap tot 72 uur kan duur.

Lede wat hulle Premium+ moet hernu se lidmaatskap sal gratis aangaan in hierdie tydperk totdat dinge reg is om te hernu.

Die aanlyn betalingsfasiliteit is tans nie beskikbaar nie, jy kan wel deur direkte betaling of deur debiet order vir jou Premium+ lidmaatskap betaal.

As jy wil sien watse voordele Premium+ het kan jy gerus op registreer kliek aan die regterkant.

Die opsies is soos volg:

Direkte betaling: 6 of 12 maande

6 maande – R294, jy kry 1 maand gratis.

12 maande – R588, jy kry een maand gratis plus ‘n gratis Woes T-hemp. T-hemde sal net binne Suid-Afrika gepos word.

Die bank details is soos volg:

Kahuna Mobility Solutions
Nedbank
Centurion tk
Takkode : 162145
Rekening nommer : 1621 197 123
Tjek rekening

Verwysing: [Jou skrywersnaam]

Debiet order: R49 per maand.

Laai die debiet order vorm af en faks na 011 – 507 5042. Kliek hier om PDF af te laai

Ek vra omverskoning deur die ongerief veroorsaak maar ek is hard aan die werk om dinge so vinnig moontlik uit te sorteer.

Groete,

Willem Woes




DIGSELS: 'N LEWE IN VERSVORM

deur Johann P. Boshoff

Hierdie bundeling van die digter se "oorgeblewe" Afrikaanse nie-opdragwerke sedert die 1970's is bedoel om biografies gelees te word. Wat 'n reis!



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar