Titel: Premium+ is hier!
Weergawe: 1
Aantal woorde: 60
Kere gelees: 1751
Datum gepubliseer: 10 Feb 2008
As jy ‘n skrywer is en jou talent tot nuwe hoogtes wil neem asook meer beheer oor jou werk wil hê wat jy op Woes.co.za publiseer is Premium+ die ding vir jou.
Lees meer oor wat Premium+ jou bied: Kliek Hier
Alle Premium lede sal ‘n gratis twee weke proeftydperk hê met volle toegang tot alle Premium+ voordele.
Lees ander Woes-nuus artikel deur Willem Woes
Raporteer foute/ongewenste inligting rondom die nuusstuk
Stuur e-pos aan vriende aangaande hierdie nuusstuk
Lees soortgelyke Woes-nuus artikel

Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae
Meeste gelees in die laaste 24uur

Woes-Nuus
Gedigte
Resensies
Artikels
Rubrieke

deur Thalita Goosen
Wie Praat Nou? Boek 1 - 'n Gids na die wêreld van Geestelike Energie - is die eerste van 'n reeks opeenvolgende boeke wat vanuit 'n geestelik/wetenskaplik/sielkundige denkrigting onderrig. Hierdie reeks boeke is gemik op daardie mense wat gereed is vir 'n hoër Waarheid en reguit antwoorde.