Woes-Nuus

Titel: Pryswenners

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Die Woeste navorsing is voltooi en ek is besig om deur die resultate te gaan. Ek wil baie dankie sê aan almal wat deelgeneem het, daar het meer as 15% van mense deelgeneem wat dit 'n sukses maak.

Ek dink natuurlik het die pryse ook 'n deel daarin gehad dat julle so goed dit ondersteun het.

Hier is die pryswenners:

Eerste Prys: R400 Kalahari geskenkbewys - Trisa Groenewald

Tweede Pryse: R200 Kalahari geskenkbewys - Daleen

Troospryse: 3 DVD's van Hand Drommedaaris - Besoek www.drommedaaris.co.za vir meer inligting

Jan Venter
Mariska
Deon van Wyk

Die pryswenners sal deur die week gekontak word om hulle pryse by hulle uit te kry.

Groete,

Willem Woes




Waarheen met die Nuwe Wyn

deur Christo Nel

Die boek, WAARHEEN MET DIE NUWE WYN, wat in 2004 vir die tweede keer nuut gepubliseer is, is bedoel om ‘n bydrae te maak as deel van die gesprek rondom Bybelse vernuwing wat tans onder veral Afrikaanssprekende gelowiges aan die gang is oor wat Christen-wees en kerk-van-Christus-wees beteken.



Mentorskap program

Mentorskapprogram

Leer meer oor skryf en word deur 'n mentor op jou pad gehelp.

picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar