Titel: Skryf jy ook in Engels?
Weergawe: 1
Aantal woorde: 64
Kere gelees: 531
Datum gepubliseer: 12 Oct 2009
Weet jy dat Woes.co.za ook in Engels beskikbaar is? Indien jy in Engels skryf kan jy gerus www.Mabooki.com besoek en al jou Engelse skryfwerk daar publiseer. Dit werk presies soos Woes so jy hoef niks nuuts te leer om die webwerf te gebruik nie. Indien jy weet van Engelse mense wat ook skryf verwys hulle gerus na www.Mabooki.com
Lees ander Woes-nuus artikel deur Willem Woes
Rapporteer foute/ongewenste inligting rakende die nuusstuk
Stuur e-pos aan vriende aangaande hierdie nuusstuk
Lees soortgelyke Woes-nuus artikel

Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


deur Martha Maria Jones
Gedoria is my debuut digbundel. U kan dit koop by www.afrikaansenuusagentskap.co.za of u kan my kontak by 0760176453. Ek is tot alles in staat deur Christus.