Titel: Snaakse tekens reggemaak
Weergawe: 1
Aantal woorde: 69
Kere gelees: 3084
Datum gepubliseer: 16 Jun 2008
Die afgelope tyd was daar baie probleme gewees met snaakse teken in jou werk wanneer jy werk publiseer. Ons het die wortel van die probleem opgespoor en dit is nou reggemaak. Ek stel steeds voor dat wanneer jy werk publiseer dat jy eers die werk “copy & paste” na Notepad en dan vanaf Notepad na die webwerf. So weet jy verseker dat dit reg sal vertoon.
Dankie vir julle geduld.
Lees ander Woes-nuus artikel deur Willem Woes
Rapporteer foute/ongewenste inligting rakende die nuusstuk
Stuur e-pos aan vriende aangaande hierdie nuusstuk
Lees soortgelyke Woes-nuus artikel

Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae

