Woes-Nuus

Titel: Soek jy dalk iets op Woes?

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Ek het vanoggend ‘n interessante vraag gehad rondom die soek fasiliteit op Woes. Woes.co.za is so ontwerp dat daar kategorieë is. Byvoorbeeld, Woes.co.za/gedigte, woes.co.za/kortverhale ens. Dit maak dit vir die soek enjin makliker om te identifiseer waar om te gaan soek.

So as jy ‘n gedig soek oor liefde met ‘n tikkie passie in moet jy eenvoudig net die volgende woorde in die soek blokkie tik: Gedig liefde passie

Jy sal sien daar is baie sulkes om van te kies. So, nou weet jy hoe om vinnig te kry waarna jy soek.

Groete,

Willem Woes




Bertha se Stories

deur natasha dutton

"...my issues is maar soos joune, my vrese gegrond op ervarings, dinge waarvoor jy ook bang is. Die enigste verskil is, ek is 'n stort mens, geen badprop wat my geparfumeerde water in toom kan hou nie. Die lewe is nie 'n bad vol foam bath nie, nee jong, so maklik is dit nie. Die poepwalms laat jou verstik, nie eers te praat van die vloeistowwe nie! Maar dis die lewe." Wel, nou weet jy wat om van hierdie boek te verwag...



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar