Titel: Tegniese probleme
Weergawe:
Aantal woorde: 78
Kere gelees: 1847
Datum gepubliseer: 21 Nov 2007
Tegniese probleme is vir die afgelope 8 uur ondervind.
Gisteraand is daar ‘n nuwe weergawe van Woes lewendig gemaak. Dit was genoodsaak oor die webwerf wat so groot word. Ongelukkig, soos die lewe maar gaan, het daar probleme ingekom wat ons nie kon keer nie.
90% van die probleme is reeds uitsorteer en julle kan weer die webwerf soos gewoon gebruik.
Ek vra regtig omverskoning vir die ongerief maar glo julle sal ‘n beter webwerf meer geniet.
Groete,
Willem Woes
Lees ander Woes-nuus artikel deur Willem Woes
Raporteer foute/ongewenste inligting rondom die nuusstuk
Stuur e-pos aan vriende aangaande hierdie nuusstuk
Lees soortgelyke Woes-nuus artikel

Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae
Meeste gelees in die laaste 24uur

Gedigte
Woes-Nuus
Resensies
