Woes-Nuus

Titel: Tekstoets – groter teks

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Die teks op die webwerf is vergroot om te sien of dit die ondervinding vir lesers makliker sal maak. Ek het ‘n paar klagtes ontvang dat teks soms moeilik is om te lees.

Ek weet dat dit dalk probleme met skryfwerk kan hê deurdat gedigte skielik anders sal vertoon. Maak my bewus van enige sulke probleme asseblief sodat ek kan sien of die verandering dalk meer negatief as positief kan wees.




slavin

deur Maangodin

Annelise, die skrywer van Maanvrug, is terug. Ná haar eksoties-metafisiese reis deur die hiernamaals in Weerloos speel slavin weer in die bekende wêreld van hedendaagse Suid-Afrika af. slavin bevraagteken die definisie van normale seks en die aanvaarde sienings oor seksualiteit. Dit streel en verlei, daag uit en wonder. slavin is weereens net vir volwassenes. Eroties Afrikaans.



Mentorskap program

Mentorskapprogram

Leer meer oor skryf en word deur 'n mentor op jou pad gehelp.

picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar