Titel: Uitnodiging aan al die Woes skrywers
Weergawe:
Aantal woorde: 81
Kere gelees: 1571
Datum gepubliseer: 23 Aug 2006
Wil jy graag betrokke raak met bydrae's tot die Marathongedig? Daar is reeds 6 weke se pogings op die blad gepubliseer en genoeg versies om spasie te vul tot week 8 wat gereed is vir plasing. Ons dig nou aan bydrae's vir week 9 en 10 met die tema "Die vreugdes in my lewe bv. werk/stokperdjie/liefde." Stuur jou bydrae na marathongedig@woes.co.za
Ons is verby die halfpad merk!! Woord vir woord kruip ons nader aan die mikpunt !! Laat die versies rol!!
Lees ander Woes-nuus artikel deur Meraai vannie baai
Rapporteer foute/ongewenste inligting rakende die nuusstuk
Stuur e-pos aan vriende aangaande hierdie nuusstuk
Lees soortgelyke Woes-nuus artikel

Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae

Woes-Nuus
Gedigte

deur Bart
Bart is 'n geliefde karakter met 'n groot aanhang, en publikasie van die briewe was 'n noodwendige reaksieop die aandrang van die lesers.