Woes-Nuus

Titel: Vaarwel aan twee skrywers

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Dit is met ‘n swaar hart dat ek twee Woes skrywers groet wat onlangs oorlede is. Pechet en Sonica was waarlik ‘n positiewe deel van Woes gewees en ek glo hulle het baie mense se lewens aangeraak. My gedagtes is saam met familie en vriende in hierdie moeilike tye. Julle sal nooit vergeet word op Woes.co.za nie.

Willem Woes




Voedsel vir die Siel

deur Snuffelgids

Hierdie digbundel is Voedsel vir die Siel. Dit bevat elke emosie se leemtes en na die lees voed dit jou tot in die dieptes van jou siel. Geen emosionele leemtes sal ooit weer kop uit steek nie.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar