Woes-Nuus

Bladsye:
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Ons het ’n kraakvars idee vir die tema van Vandag in Woorde vir hierdie week! Dis toetentaal te danke aan die kreatiewe denke van ons eie VIOOLTJIE. Gee vir haar al die applous wat sy verdien.

Wag ek verduidelik. Hierby aangeheg is ’n foto. Ek gaan jou niks vertel van hierdie foto nie. Jy bekyk hom, draai jou kop bietjie die kant toe en dan weer bietjie daai kant toe en dan wag jy. Wag dat die foto vir jou ’n storie vertel. En dan.....dan skryf jy vir ons ’n bydrae tot hierdie tema. Dalk is dit ’n gedig. Dalk ’n kortverhaal. Dalk laat dit jou sing en jy skryf die liriek. Miskien wil jy ’n paar feite navors en gee vir ons ’n artikel of selfs ’n rubriek. ’n Gorrel is ook baie moontlik.

Las asseblief ‘Foto 1’ by jou titel sodat lesers dadelik kan sien jy neem deel aan hierdie uitdaging. Ek kan nie wag om te lees watter gedagtes en emosies hierdie foto in ons skrywers wek nie!

Nou toe waarvoor wag jy?

Bos-groetnis
Kiekies.



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kroniek van die Suid-Afrikaanse Weermag (1912 - 1994)

deur Francis Gillieron

Geskiedenis van die Suid-Afrikanse Weermag vanaf 1912 tot sy ontbinding in 1994



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar