Woes-Nuus

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Ons nuwe projek gaan oor “Geluk” en wat jou gelukkig of ongelukkig maak. Hier onder is ‘n paar bekendes se kwinkslae om dinge aan die gang te kry:

“Wie sê dat geld nie geluk kan koop nie, weet duidelik nie wáár om te koop nie.” (Gertrude Stein)

”Sommige mense bring geluk waar hulle gaan; ander wannéér hulle gaan.” (Oscar Wilde)

“Dit is nie nodig om ryk en beroemd te wees om gelukkig te wees nie. Dis net nodig om ryk te wees. “ (Alan Alda)

“Dis moeilik om te sê wat geluk bring; armoede en rykdom het beide gefaal.” (Ken Hubbard)

“Al wat ek vra is om die kans gegun te word om te bewys dat geld my nie kan gelukkig maak nie.” (Spike Milligan)

“My lewe het geen doel, geen rigting of betekenis nie, maar tog is ek gelukkig. Ek verstaan dit nie. Wat doen ek reg?” (Charles Schulz)

“Geluk is weinig meer as goeie gesondheid en ‘’n slegte geheue.” (Albert Schweitzer)


ONTHOU:
Die temawoord is “Geluk” en moet asb in die titel voorkom.
Geniet dit!





Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

RANGEERWERF

deur Johann P. Boshoff

Bundel homofiliese kortkunsprosa.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar