Woes-Nuus

Bladsye:
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Ons word elke dag geseën met ‘n magdom kleur om ons en kleur affekteer selfs hoe ons voel, bv rooi wek gevoelens van passie, opwinding en lewe. Blou is kalm, rustig en geel is prettig, waar pers meer misterieus is. Wit is klinies en swart is sjiek ...

Kleur kom voor in ons daaglikse taal, bv “jy kleur my lewe”, “blou Maandag”, “ek voel vaal vandag” en vele meer. Hier volg die gedagtes van ‘n paar bekendes oor kleur:

“Daar bestaan geen blou alleen nie ... nie sonder geel en oranje nie.” (Vincent van Gogh)

“Ek kan nie voorgee dat kleur my nie affekteer nie. Ek juig met helder kleure en voel regtig jammer vir die arme bruine.” (Winston Churchill)

“Liefde vir kleur is ‘n teken van ‘n rein en suiwer siel.” (John Ruskin)

“Hoekom maak twee kleure in juxta-posisie musiek en sing? Kan enigeen dit verduidelik?” (Pablo Picasso)

ONTHOU: Jou titel moet asb die woord “kleur” bevat.     

Kom deel jou kleurvolle reënboog met ons!

 



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Wanneer die vyeboombot

deur adnama

Gedigte uit die hart. Soms vir daardie blou dae en soms om mens net weer te laat dink oor die doel van die lewe.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar