Woes-Nuus

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Musiek is deel van ons lewe en al is ons nie self musikaal aangelê nie, kan die meeste van ons dit waardeer. Miskien het die betowering wat musiek bied, iets te doen met die assosiasies wat ons daaraan koppel, die herinneringe wat ons bybly en ag, sommer net omdat musiek mens altyd laat beter voel.

“ Sonder musiek sal die lewe leeg wees.” (Friedrich Nietzche)

“Een goeie ding van musiek is dat wanneer dit jou tref, jy geen pyn voel nie” (Bob Marley)

“Musiek gee uitdrukking aan dit wat nie met woorde omskryf kan word nie en wat ook nie ongesê kan bly nie.” (Victor Hugo)

“Mense was nie altyd daar vir my nie, maar musiek was.” (Taylor Swift)

“Indien ek nie ’n fisikus was nie, sou ek heel moontlik ’n musikant gewees het. Ek dink dikwels in musiek. Ek beleef my dagdrome in musiek. Ek beskou my lewe in terme van musiek.” (Albert Einstein)

“ Na stilte ... is musiek dit wat die naaste daaraan kom om uitdrukking te gee aan die onuitspreeklike.” (Aldous Huxley)

“Musiek het die vermoë om die onbekende te kommunikeer.” (Leonard Bernstein)

Kom deel gerus jou bydraes met ons en onthou asb. dat die temawoord, “Musiek” in die titel van jou bydrae moet voorkom.

 



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Geweeg

deur Manie Jackson

Gedigte van skooldae af , die tyd toe ek geweeg is, tot ek getrou het.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar