Titel: Veelvoudige registrasies – Verwydering
Weergawe:
Aantal woorde: 97
Kere gelees: 2440
Datum gepubliseer: 10 Sep 2007
Sover die verwydering van veelvoudige registrasies aangaan kry ek sover net goeie woorde oor dit. Indien jy meer as een registrasie op Woes het sal ek dit waardeer dat jy my kontak by web@woes.co.za sodat ons die verwydering van die ekstra registrasie / registrasies kan bespreek.
Indien jy bewus is van iemand wat meer as een registrasie op Woes.co.za het sal ek dit waardeer dat dit tot my aandag gebring word sodat ek en die betrokke skrywer die verwydering van die ander registrasies kan bespreek.
Julle samewerking in hierdie verband sal waardeer word.
Lees ander Woes-nuus artikel deur Willem Woes
Rapporteer foute/ongewenste inligting rakende die nuusstuk
Stuur e-pos aan vriende aangaande hierdie nuusstuk
Lees soortgelyke Woes-nuus artikel

Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae

Woes-Nuus
Gedigte

deur Warra-Warra
Bundel Naam: not ‘n f#& ISBN #: 978-0-620-46799-5 Inhoud: Gedigte (selfmoord; aanranding & mishandeling; egbreek & egskeiding; prosa) Bundel Naam: liefde se g$# ISBN#: 978-0-620-46800-8 Inhoud: Gedigte (liefde; romanse; vriendskap; SielsGen♫t versugtinge) Bundel Naam: alle'ander K#& ISBN#: 978-0-620-46801-5 Inhoud: Gedigte (tussen die lyne; tussen'in woorde; woord'affair; digters'waan; duet gedigte)