Woes-Nuus

Titel: Verwydering van kategorie

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Dit gaan seker die kortste kategorie op Woes in geskiedenis wees. Die hygliteratuur kategorie word heeltemal geskrap nadat adverteerders nie meer Woes as 'n advertensie platform sal gebruik indien sulke stukke werk toegelaat word nie.

Ek is jammer as ek mense ontstel deur hierdie besluit maar ek glo die redes agter my besluit is duidelik. Indien jy steeds sulke stukke werk wil skryf en publiseer kan jy www.Litnet.co.za nader aangesien hulle so 'n kategorie het.

Hiermee neem ek ook die besluit om Woes steeds 'n kreatiewe en "skoon" platform te hou soos uiteengesit in die terme en voorwaardes van die webwerf.

Groete,

Willem Woes




Bothaville in the Second Anglo Boer War

deur Francis Gillieron

CHRONICLE OF BOTHAVILLE'S ROLE IN THE SECOND ANGLO-BOER WAR



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar