Woes-Nuus

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Daar is net een plek ter wêreld waar jy jouself ten volle kan uitleef in jou eie taal - net een plek waar jy daagliks jou kreatiwiteit kan uitleef en inspirasie kan vind. Hier!

Omdat ons graag vir julle Woesters meer wil gee, en wil verseker dat elkeen dit vind waarna hy of sy soek, sal ons vanjaar nog die Woes Kunste kompetisie van stapel stuur. Dit sal 'n uitbreiding wees van die Woes Skryf kompetisie. Die Kunste kompetisie sal bestaan uit 'n beeldende, 'n uitvoerende en 'n tegnologie afdeling. Die moontlikhede is oneindig en ons droom daarvan om hierdie 'n platform te maak waar aspirant kunstenaars die nodige blootstelling kan kry om 'n loopbaan in die kunste 'n realiteit te maak..

Laat weet ons wat julle dink. Stuur julle idees en gedagtes oor hoe die kompetisie aangebied moet word en die afdelings waaruit dit moet bestaan. Stuur voorstelle aan web@woes.co.za en gebruik "Nuwe kompetisie" as die onderwerp asseblief.



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Sirkeldans

deur Driekie Grobler

'n Bundel vol inspirasie en lewenswysheid, lief en leed, maar ook lewenslesse wat ons daagliks ervaar en leer. 'n Saamlag, saamhuil en saamstap-bundel.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar